by HNP | Jul 27, 2021 | HNP 50 jaar oud, Publikasies, Uncategorized
‘n Kritiese valuering van die HNP Gedenkalbum Die boek, die HNP Gedenkalbum ‘n Politieke voëlvlug oor vyftig jaar, beslaan 388 bladsye en bevat 26 hoofstukke op glanspapier. Dit is geskryf deur mnr LJ van der Schyff. Dit word in twee afdelings verdeel. Die...
by HNP | Jul 23, 2021 | Publikasies, Uncategorized
Geskryf deur mnr Jaap Marais, leier van die HNP van 1977 – 2000. Die verhaal van volksverraad deur “regse” leiers wat, terwyl Afrikaners aan die politieke fopspeen van ’n “volkstaat” gesuig het, met die linkse IDASA gekonkel het om die...
by HNP | Jul 22, 2021 | HNP 50 jaar oud, Publikasies, Standpunte, Uncategorized
‘n Kritiese valuering van die HNP Gedenkalbum Die boek, die HNP Gedenkalbum ‘n Politieke voëlvlug oor vyftig jaar, beslaan 388 bladsye en bevat 26 hoofstukke op glanspapier. Dit is geskryf deur mnr LJ van der Schyff. (Mnr LJ van der Schyff is oorlede op 28...
by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Suid-Afrika beleef tans onluste, geweld en in sekere mate terrorisme, soos wat die land nog nooit tevore beleef het nie. Die swart opstande van Sharpeville in 1960, die opstande in Soweto van 1975 of die onluste van die tagtigerjare in PW Botha se tyd, het die impak...
by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Mnr. Andries Breytenbach Die ANC-bewind beoog om eersdaags die sogenaamde PEPUDA wet in werking te stel. Die afkorting vir dié nuwe onding staan vir Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act. Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het...