Stop die terroriste-moorde

Senekal: Stop die terroriste-moorde Die protesaksie op Senekal het ‘n duidelike boodskap aan die ANC-regime oorgedra dat boere in Suid-Afrika dit nie langer sal duld dat die terroriste-oorlog teen Blankes op hulle plase voortgaan nie. Die boodskap is duidelik dat...

Die Afrikaner en selfbehoud

Die Afrikaner en selfbehoud Die manier waarop die politiek in ons land verander as uitvloeisel van die beheermaatreëls teen die korona-virus, bring by elke Afrikaner al meer die besef dat die ANC-regime se politieke agenda daarop uit is om die Witman in Suid-Afrika in...

Bekendstelling van Die Afrikaner.

Die Afrikaner is ‘n politieke strydblad. Dié blad is vanjaar 51 jaar oud. ●   Ons rapporteer nie die politieke nuus van die dag nie; ●   Ons vertolk, interpreteer en lewer kommentaar op politieke gebeure; ●   Die Afrikaner skryf in belang van die Blanke en verdedig...

Vryheid van spraak?

  Uit Die Afrikaner van 29 Januarie 2021:  Vryheid van spraak?  Dit wil voorkom of die vryhede waaraan mense oor eeue gewoond geraak het, of waarvoor hulle geveg het, een vir een weggeneem word.  Die uitbreek van die Sjinese griep was ‘n handige middel om eers mense...