Mandela beoordeel deur iemand in die buiteland.

  Nelson Mandela    Nelson Mandela se verjaardagdatum is 18 Julie 2020 gevier. Nadat mnr FW de Klerk op 2 Februarie 1990 die vrylating van Mandela uit die tronk aangekondig het, is sy beeld internasionaal gebou as die vryheidsvegter ― veral teen die wreedheid van...

HNP se opponente se retoriese vraag.

  HNP se opponente se retoriese vraag: Wat het die HNP in 50 jaar bereik?   Die vraag oor wat het die HNP dan nou in die 51 jaar van sy bestaan bereik, word steeds krities en aanvalled aan die HNP gevra. Veral in politieke debatte op die sosiale media word dié...

Waarvoor moet die wêreld voorberei?

Waarvoor moet die wêreld voorberei? In die vorige aflewering van Perspektief het Gawie gevra (en gewaag om ‘n antwoord te gee) oor die politieke keuses in Suid-Afrika. Vandag wil Gawie die debat veel wyer vat. Wat is tans aan die gebeur wêreldwyd? Die ganse wêreld,...

Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis in perspektief.

  Ekonomiese groei en inflasie oor 100 jaar Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis in perspektief Deur Rudolf Buitendach   Suid-Afrika se geskiedenis uit ‘n volksoogpunt kan in drie fases verdeel word: die tydperk na 1900 onder Engelse beheer; na 1910 as die Unie van...

Hierdie bose bedeling moet vernietig word.

Hierdie bose bedeling moet vernietig word   Deur Andries Breytenbach   Die oorgawe van die Witman se politieke mag aan die swart bevolking van Suid-Afrika in 1994 was ʼn triomf vir die vyande van die Afrikanervolk. Wat Somerset, Shepstone en Milner met die...