Die betekenis van ras.

Die betekenis van ras  In ‘n artikel wat deur Netwerk24 gepubliseer is, sê prof Jurie van den Heever en Chris Jones dat daar nie iets soos ras bestaan nie. Hulle sê: “Na alles is dit duidelik dat, wat mense betref, daar net een ras op aarde bestaan, en dit is die...

Wat het die HNP in 50 jaar bereik?

  Wat het die HNP in 50 jaar bereik? Die HNP se opponente hou aan om te vra wat die HNP dan nou in die 51 jaar van sy bestaan bereik het. Veral in politieke debatte op die sosiale media word dié vraag  steeds krities en aanvalled na die kant van die HNP geslinger,...

Die pad na vryheid.

Die pad na vryheid. Sedert die ANC die bewind in 1994 oorgeneem het, is daar al baie gepraat oor vryheid en selfbeskikking. Meer as 26 jaar later is daar weinig vordering te rapporteer. Inteendeel. Die hele Covid-19 fiasko het ons gewys dat ons vryhede nou meer...

Volksvryheid: Ons roeping!

Volksvryheid: Ons roeping! Op 25 Oktober vanjaar was die HNP 51 jaar oud. Nog ‘n mylpaal na verlede jaar se glansryke viering van die HNP se vyftigste verjaardag.    Telkens wanneer nuwe politieke verwikkelinge intree, kyk HNP-lede terug oor die bestaan van die HNP ―...

Raskonflik in gemengde gemeenskappe

  Raskonflik in gemengde gemeenskappe  Die grootskaalse geweld wat aan die einde van Mei in Amerika losgebars het, behoort die wêreld nog ernstiger te bekommer as die Covid-19 pandemie. Die onderliggende sosiale spanning wat teweeggebring word deur rasgemengde...