by HNP | Mar 26, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized
Bespreking van die HNP se Program van Beginsels – 3 Fritz van Graan In die vorige uitgawe van Die Afrikaner is Artikel 1.1 van die Program van Beginsels van die HNP bespreek. Ons bespreek vandag die volgende artikel. Artikel 1.2 lui: As politieke...
by HNP | Mar 26, 2021 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers)
Maart-26-2021-2Download...
by HNP | Mar 23, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels
Die Program van Beginsels van die HNP — 1 Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk Geskryf deur mnr Andries Breytenbach, die leier van die HNP. Toe die HNP op 25 Oktober 1969 tot stand gekom het, het die stigters daarvan ʼn program van beginsels aanvaar...
by HNP | Mar 19, 2021 | Standpunte
Grondroof bly steeds ’n daad van oorlog Artikel uit Die Afrikaner van 26 Februarie 2021. Met die finalisering van Die Afrikaner was daar slegs enkele dae oor vir individue en instansies om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Onteieningswet, wat diefstal van...
by HNP | Mar 18, 2021 | Standpunte
Die Afrikaner-Akkoord van 1994: Enkele opmerkings ʼn Onderwerp wat na meer as ʼn kwarteeu nog telkens opgehaal word, is die Akkoord oor Afrikaner Selfbeskikking — ʼn ooreenkoms wat in 1994 tussen die Vryheidsfront, die ANC en die SA‑regering/Nasionale Party...