by HNP | Jun 27, 2022 | Geskiedenis, Publikasies, Standpunte, Uncategorized
Uit Die Afrikaner van 24 Junie 2022. Smarte van Konsentrasiekampegepas herdenk op 16 Junie Op 16 Junie het die Britse Lord Roberts ‘n proklamasie uitgereik waarin hy die burgers van dieOranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek gewaarsku het dat, wanneer ook al...
by HNP | Mar 10, 2022 | Geskiedenis, Uncategorized
Dit is hierdie maand, op 4 Maart om presies te wees, ‘n hele 50 jaar gelede dat die Hendrik Verwoerddam geopen en in gebruik geneem is. Dit was op dié dag in 1972 dat die destydse staatspresident, mnr. Jim Fouché, die dam amptelik in gebruik geneem het. Helaas was die...
by HNP | Mar 3, 2022 | Geskiedenis, Uncategorized
Op 17 en 18 November 1994, slegs enkele maande nadat FW de Klerk die mag aan Nelson Mandela en sy ANC oorhandig het, het ’n volkskongres in Pretoria plaasgevind onder die tema:“Ons sal opstaan…” Verskeie sprekers het referate gelewer, waaronder die destydse HNP-leier,...
by HNP | Feb 7, 2022 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Uncategorized
Op 17 en 18 November 1994, slegs enkele maande nadat FW de Klerk die mag aan Nelson Mandela en sy ANC oorhandig het, het ‘n volkskongres in Pretoria plaasgevind onder die tema: “Ons sal opstaan…” Verskeie sprekers het referate gelewer, waaronder die destydse...
by HNP | Jan 27, 2022 | Geskiedenis, Uncategorized
Die vraag of die Afrikanerjeug steeds gebind is aan die Gelofte van 1838, is deur die 11-jarige Celma Bekker van Pietersburg beantwoord. Op die vooraand van die Driedoornhoek Geloftefees naby Pietersburg is ‘n talentaand vir die jongspan gehou. Die feeskomitee kry dit...