by HNP | Aug 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
H F van der Schyff: Die Afrikaner 18 Augustus 2023 Ek gaan hierdie week verder mnr. Jaap Marais se toespraak: “Verdeeldheid en wat moet gedoen word” Hy sê “Nou is die vraag: wat gaan die Afrikaner doen? Ons is almal bekommerd oor die verdeeldheid in ons volk....
by HNP | Aug 18, 2023 | Die Afrikaner, Standpunte, Uncategorized
Die Reakteur van Die Afrikaner: 18 Augustus 2023 Die sogenaamde Veelpartyhandves het die lig gesien, en in sekere kringe is daar ‘n optimisme dat dit die einde van ‘n ANCregering kan beteken in 2024. Wat vir ons van belang is, is die teenwoordigheid van die DA en die...
by HNP | Aug 18, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 18 Augustus 2023 “U is heeltemal reg in u opmerkings dat Blankes doelbewus geteiken word en dat iets wat waarskynlik aan die definisie van ‘n volksmoord voldoen, in Suid-Afrika aan die gang is. Dit is dan ook die rede waarom soveel Blankes reeds die land...
by HNP | Aug 8, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Woorde het betekenis en gevolge. Daar was onlangs ‘n bespreking oor die rol van sosiale media in die samelewing en dat die vlak van gesprek baie vervlak het en verskuif het van die onderwerp na die persoon. Ons sien dit daagliks hoe baie dapper, dog onbekende of...
by HNP | Aug 4, 2023 | Standpunte, Uncategorized
H F van der Schyff Die Afrikaner 04 Augustus 2023 Ons gaan hierdie week verder met mnr. Jaap Marais se toespraak waar hy oor nasionalisme praat. Hy sê die volgende: “Kommunisme en liberalisme” “Die kommunisme staan teen die nasionalisme. En laat...
by HNP | Jul 26, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 21 Julie 2023 “Die Afrikanervolk het nie net die reg om te diskrimineer ten einde te beskerm wat hy het en wat hy is nie – Vaderland, Afrikanerskap, Christenskap, Witmanskap – maar ook die plig teenoor dié wat vooruitgegaan en ‘n Blank Suid-Afrika...