Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

H F van der Schyff: Die Afrikaner 17 Maart 2023 Verlede keer het ons geëindig waar mnr. Jaap Marais sê: “Al hierdie partye het ‘n skuldgevoel teen die HNP, omdat die HNP se politieke oordeel telkens reg bewys is, omdat die party trou aan die beginsels van...

Dié ding maak werk….?

Die Redakteur. Die Afrikaner 17 Maart 2023 Enkele uitgawes gelede het ons in hierdie kolom probeer wys dat ‘n sirkus meer kuns is as plaaslike regering, en dat ‘n sirkus plesier verskaf, terwyl plaaslike owerhede in Suid-Afrika alles behalwe lagwekkend is. Die naaste...