by HNP | May 9, 2023 | Die Afrikaner, Die Afrikaner 2021 - (pdf-lêers), Uncategorized
5_Mei_2023Download
by HNP | Apr 26, 2023 | Geskiedenis, HNP Geskiedenis, Uncategorized, Videos
Die 27 ste April – is dit ’n vryheidsdag? Hiermee die derde video in die reeks van video’s van die HNP se Inligtingsdiens. Hierdie video handel oor die 27 ste April en mnr Andries Breytenbach noem dit ’n dag van skande. Hier is die skakel om die video te...
by HNP | Apr 26, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Die Afrikaner 21 April 2023 Hierdie week gaan ons voort met mnr. Jaap Marais se voordrag oor Afrikanernasionalisme. Dit gaan oor die vraag of ‘n politieke party ‘n rol het as hy nie aan verkiesings deelneem nie. Hy stel sy standpunt soos volg:...
by HNP | Apr 26, 2023 | Standpunte, Uncategorized
Redakteur: Die Afrikaner 21 April 2023 Tydens Cyril Ramaphosa se onlangse beleggingskonferensie het hy daarmee gespog dat daar sedert 2018 sowat R1 500 miljard aan beleggings beloof is. Natuurlik het die hoofstroommedia dit aangegryp as ‘n teken van hoe goed dit gaan,...
by HNP | Apr 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
H F van der Schyff. Die Afrikaner 6 April 2023: Hiermee nog ‘n aflewering hoofsaaklik uit die voordrag van mnr. Jaap Marais, “Die uitdaging aan die Afrikanervolk en die rol van die HNP”. In die vorige aflewering het ons oor die vryheidstrewe gesels....
by HNP | Apr 25, 2023 | Standpunte, Uncategorized
EU Parlementslede bekommerd oor talle sake: ‘n Afvaardiging van die Europese Parlement se ID (Identiteit, Demokrasie)-Groep is bekommerd oor sistemiese korrupsie, sistemiese rassisme en sistemiese geweld in Suid-Afrika ná ‘n feitesending na Kaapstad. Die afvaardiging,...