Standpunte
HNP bedank Elon Musk vir sy standpunt oor Malema, Ramaphosa
Die Afrikaner 18 Augustus 2023 “U is heeltemal reg in u opmerkings dat Blankes doelbewus geteiken word en dat iets wat waarskynlik aan die definisie van ‘n volksmoord voldoen, in Suid-Afrika aan die gang is. Dit is dan ook die rede waarom soveel Blankes reeds die land...
Die Redakteur
Woorde het betekenis en gevolge. Daar was onlangs ‘n bespreking oor die rol van sosiale media in die samelewing en dat die vlak van gesprek baie vervlak het en verskuif het van die onderwerp na die persoon. Ons sien dit daagliks hoe baie dapper, dog onbekende of...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff Die Afrikaner 04 Augustus 2023 Ons gaan hierdie week verder met mnr. Jaap Marais se toespraak waar hy oor nasionalisme praat. Hy sê die volgende: "Kommunisme en liberalisme" "Die kommunisme staan teen die nasionalisme. En laat 'n mens dan dadelik...
Bly Blank, my Volk
Die Afrikaner 21 Julie 2023 “Die Afrikanervolk het nie net die reg om te diskrimineer ten einde te beskerm wat hy het en wat hy is nie – Vaderland, Afrikanerskap, Christenskap, Witmanskap – maar ook die plig teenoor dié wat vooruitgegaan en ‘n Blank Suid-Afrika...
Die Redakteur: Nog oor beginsels en geleenthede
Die Afrikaner 21 Juli 2023 Ons gesprek die laaste paar uitgawes in hierdie kolom, het veral gegaan oor moontlike geleenthede wat ontstaan, maar dat optrede altyd die beginsel moet volg. Waar die politiek deesdae hol is aan beginsels en vol is van opportunisme, bly dit...
VANAF DIE LESSENAAR VAN DIE hOOFSEKRETARIS
Mnr H F van der Schyff Die Afrikaner 21 Julie 2023 Ons gaan hierdie keer verder met mnr. Jaap Marais se toespraak waar hy oor nasionalisme praat: "Kulturele” identiteit"Die tweede element van nasionalisme is die kulturele identiteit, die onderskeiding van hierdie volk...
Skaf tandelose honde af en spaar geld en frustrasie
Die Afrikaner 21 Julie 2023 Soos die HNP al agtergekom het, is die sogenaamde Menseregtekommissie (MRK) ‘n geldslurpende hond sonder tande, wat nou summier afgeskaf behoort te word. Daar is waarskynlik ander sogenaamde Hoofstuk 9-instellings wat alles behalwe...
Nuwe geleenthede op suiwer beginselbasis
Redakteur Die Afrikaner 7 Julie 2023 In die vorige uitgawe het ons gewys op geleenthede wat soms onverwags ontstaan. Een so ‘n geleentheid was die gemors van die sogenaamde vredesafvaardiging van Cyril Ramaphosa en sy Afrikane na Oekraïne en Rusland. Dit het die HNP...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Die Afrikaner 07 07 2023 Vandag gaan ek weer uit een van mnr. Jaap Marais se toesprake aanhaal. Dit gaan oor die Boere-Afrikaners se situasie na die tweede Engelse oorlog en die politieke toestand daarna. Ons kan baie krag put uit die geskiedenis van die Afrikanervolk...
“Hulle is niks van ons” – HNP-Leier
Presidensie van skandes: “Wie kan ‘n staatshoof en sy adjunk nog as ‘ons president’ beskou as hulle beide met misdaad verbind word? Hulle is niks van ons Afrikaners nie, hulle verdien nie ons respek nie, en hoe gouer ons paaie fisies skei, hoe beter.” Dit was die...