Standpunte
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Hierdie week wil ek graag 'n gedeelte uit mnr. Jaap Marais se toespraak "Bring bymekaar wat uit innerlike oortuiging bymekaar hoort" aan u voorhou. Hy sê: "As ons bo-oor politieke verdeeldheid wil voortgaan, sal ons op die korttermyn gesamentlike aksies moet probeer...
Dr. Verwoerd stel ‘n heildronk in op die Republiek van Suid-Afrika en die Staatspresident
Die Afrikaner 19 Mei 2023 Staatspresident CR Swart is op 31 Mei 1961 as die eerste Staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika ingehuldig nadat die land ‘n Republiek geword het op dieselfde dag. Die aand is ‘n staatsbanket in Pretoria aangebied en die eerste...
Die Republiekvlag – van eenheidsimbool tot “haatspraak”.
Mnr Andries Breytenbach: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Die appèlhof in Bloemfontein het pas die vroeëre uitspraak van die gelykheidshof, naamlik dat ppenbare vertoning van die republiekvlag op haatspraak neerkom, bekragtig. Die saak om dit as haatspraak verklaar te kry, is...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
HF van der Schyff: Die Afrikaner 5 Mei 2023 Ons gaan steeds voort met die toespraak van mnr. Jaap Marais oor Afrikanernasionalisme. Hy skryf, "Die verantwoordelikheid rus swaar op elke Afrikanernasionalis om meer te gee en meer te doen as wat die oplegging van plig...
Semantiese bedrog
Die redakteur Die Afrikaner 5 Mei 2023 In die derde video wat deur die HNP se Inligtingsdiens uitgegee is, gaan die gesprek oor die begrip vryheid na aanleiding van die sogenaamde Vryheidsdag, wat ‘n vakansiedag is om die ANC se oorwinning oor die Blankes in...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Die Afrikaner 21 April 2023 Hierdie week gaan ons voort met mnr. Jaap Marais se voordrag oor Afrikanernasionalisme. Dit gaan oor die vraag of 'n politieke party 'n rol het as hy nie aan verkiesings deelneem nie. Hy stel sy standpunt soos volg: "Hierby is net enkele...
Beleggingsleuens
Redakteur: Die Afrikaner 21 April 2023 Tydens Cyril Ramaphosa se onlangse beleggingskonferensie het hy daarmee gespog dat daar sedert 2018 sowat R1 500 miljard aan beleggings beloof is. Natuurlik het die hoofstroommedia dit aangegryp as ‘n teken van hoe goed dit gaan,...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff. Die Afrikaner 6 April 2023: Hiermee nog 'n aflewering hoofsaaklik uit die voordrag van mnr. Jaap Marais, "Die uitdaging aan die Afrikanervolk en die rol van die HNP". In die vorige aflewering het ons oor die vryheidstrewe gesels. Vandag gesels ons...
TLU SA vra ’n reisverbod na Europa teen Ramaphosa en kornuite
EU Parlementslede bekommerd oor talle sake: ‘n Afvaardiging van die Europese Parlement se ID (Identiteit, Demokrasie)-Groep is bekommerd oor sistemiese korrupsie, sistemiese rassisme en sistemiese geweld in Suid-Afrika ná ‘n feitesending na Kaapstad. Die afvaardiging,...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
H F van der Schyff: Die Afrikaner 17 Maart 2023 Verlede keer het ons geëindig waar mnr. Jaap Marais sê: "Al hierdie partye het 'n skuldgevoel teen die HNP, omdat die HNP se politieke oordeel telkens reg bewys is, omdat die party trou aan die beginsels van nasionalisme...