Pretoria ook nou bankrot

Pretoria ook nou bankrot.  R9 miljard se belastinggeld is in twee jaar gesteel en die  graderingsagentskap Moody’s het die land se hoofstad se kredietgradering afgegradeer van Ba3 na B1, wat beteken dat waar die stad voorheen ’n...

Land van Chaos

Daar is baie meer behoefte aan ‘n noodtoestand om die geweld en anargie in die land hok te slaan, as aan ‘n noodtoestand om mense se lewens in te perk ter wille van ‘n virus wat nog nie eens een persent van die bevolking geraak het nie. Dit was die mening van ‘n...