Standpunte
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Elke land, volk en gemeenskap kies in hul groei ’n leier wat as voorbeeld vir die bevolking dien. Dit het die meeste van die tyd daartoe gelei dat die leierskap in die hande van ’n koning geplaas is en dan het die koning se nageslag die reg op leierskap behou. Soms...
Afsonderlike ontwikkeling
Tydens die Stellenbosh Woordfees, wat hierdie jaar weer na ’n paar jaar van afwesigheid plaasgevind het, het die Afrikaanse weergawe van die ANC-regering se His Masters’ Voice, RSG, verskeie gesprekke oor die lug aangebied. Feitlik elkeen van die gesprekke het ’n...
Nog ’n onteieningswet op pad:
Die ANC-bewind het dit dalk nie reggekry om die land se grondwet te verander om onteiening sonder vergoeding, met ander woorde gewettigde diefstal, moontlik te maak nie, maar dit beteken nie dat hy daarmee van sy diefstal planne afgesien het nie. Inteendeel. Die ou...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Probleme vir die bevolkings van die wêreld In aansluiting by my stuk wat in die vorige uitgawe van Die Afrikaner verskyn het, wil ek in vandag sestuk skryf oor die spesifieke probleme wat inwoners van lande oor die wêreld heen ondervind. Terwyl baie lande reeds...
Bel die polisie: watse polisie waar?
Voordat die bloed behoorlik begin kook oor die saak, net so ‘n staaltjie in ligter luim: Daar word vertel dat die staatshoof van Lesotho so ‘n ruk gelede in die geheim vir Cyril Ramaphosa besoek het met ‘n hele afvaardiging. Een van die ministers wat hy saamgebring...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris:
Die hele wêreld het die afgelope tyd in chaos verval. H F van der Schyff 02 September 2022 Eers was dit die Covid-19 pandemie waar die regerings hulle magsmisbruik tot onaanvaarbare hoogtes gevoer het waardeur mense en besighede bankrot geraak het. Ekonomieë is op hul...
’n Vlag is haatspraak, “Vermoor die Boere” nie
Redakteur 2 September 2022 Die ongelyke politieke bevooroordeeldheid van die sogenaamde Gelykheidshof, het weer duidelik geblyk toe daar in die guns van die EFF-leier, Julius Malema beslis is. Malema is deur Afriforum aangevat oor sy herhaalde sing van “Kill the Boer,...
Die Mandela Legende
Dit is dalk gepas om in Julie, wat as sogenaamde Mandela-maand in Suid-Afrika bekend staan, terwyl die VN selfs ‘n internasionale Mandeladag verklaar het, weer te gaan kyk wie hy werklik was. Die Suid-Afrikaanse media doen jaarliks rondom sy geboorteherdenking moeite...
Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris
Hermanus van der Schyff. uit Die Afrikaner van 8 Julie 2022. As mens na die missie van die HNP kyk, sal mens sien hoe dringend noodsaaklik dit wel is dat dié boodskap van die HNP by ons volk uitkom. Laat ons eerstens kyk wat die missie van die HNP is: Om...
Die Blanke word bedreig
“In ‘n veelrassige samelewing, waar die mag uiteindelik oorgedra sal word aan die getalsterker Bantoe, sal nie slegs die Blankes, maar ook die Kleurlinge en Indiërs onder gaan. Met verloop van tyd sal ook die Bantoe-massas geen voordeel trek nie, want, op grond van...