by hnporgza12 | Mar 25, 2021 | Die Afrikaner: Artikels
Februarie-12-2021Download Februarie-26_2021Download Januarie-15-2021Download Januarie-29-2021Download Maart-12_2021Download Maart-26 2021-4Download April-9-2021-1Download April-23-2021-3Download...
by hnporgza12 | Mar 24, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels
Bespreking van die HNP se PROGRAM VAN BEGINSELS – 2 Andries Breytenbach Die tweede uitgawe van die Program van Beginsels begin met die volgende woordverklaring: “Die begrip Afrikaner, waar dit in hierdie dokument voorkom, sluit ook die begrip Boer in en...
by hnporgza12 | Mar 16, 2021 | Standpunte
Ramaphosa se sosialistiese plan. Die ekonomiese plan wat op 21 April deur die ANC-staatspresident aangekondig is, het enorme gebreke. Die opvallende feit is dat die hele strategie in verband met die ramptoestand wat deur die korona-virus veroorsaak is, op ’n tipiese...
by hnporgza12 | Apr 16, 2019 | Standpunte
Verskillende denkrigtings in SA Verkiesingsmanifes 2019 PRINSIPIËLE REDES WAAROM ONS NIE STEM NIE Die ontstaan en ontwikkeling van die Boere-Afrikanervolk en die Afrikaanse taal was die sentrale gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope drie en...
by hnporgza12 | Apr 5, 2019 | Standpunte
Die HNP veg vir vryheid Die HNP veg vir die herstel van die Afrikanervolk se vryheid in sy vaderland Die Afrikaner se politieke posisie Die Afrikaner is in 1994 in ‘n posisie van politieke verowering en onderdrukking gedompel. Dit was ’n politieke daad. Om hierdie...