HNP
  • Tuis
  • Wie is ons
    • Onstaan en stigting
    • Program van beginsels
    • Missie
  • Leierskap
  • Videos
  • Standpunte
  • Publikasies
  • Kontak ons
  • Finansiële steun
  • Bespreking van die hnp se program van beginsels
  • Die Afrikaner
  • Dr H F Verwoerd aan die woord:
  • Geskiedenis
  • Die Afrikaner 2019
Select Page

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (9)

by HNP | Jun 23, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels

Andries Breytenbach Nadat die verhouding tussen die volk en die owerheid uitgespel is, kom ons verhoudingmet ander volke aan die beurt. 7 Die Afrikanervolk en ander volke 7.1 Die samelewing in Suid-Afrika na 1994 is ’n saamvoeging van ’n veelheid van volke,...

Die Program van Beginsels van die HNP- Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (8)

by HNP | Jun 21, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

In die vorige aflewering het ons gekyk na die verantwoordelikheid van die burgery van ʼn Christelike volk (art. 5). Die HNP — en trouens die Boere/Afrikanervolk — se beskouing oor hoe ons volk regeer wil en behoortte word, word in artikel 6 van sy Program van...

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (7)

by HNP | May 27, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels

Mnr AE Breytenbach Artikel 5 van die HNP se program van beginsels handel oor die verantwoordelikheid van die burgery,d.w.s. die burgers van ʼn Christelike volk, soos wat ons volk onsself graag gesien het. Dit bepaal soos volg: 5 Verantwoordelikheid van die burgery Die...

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (6)

by HNP | May 11, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels

Andries Breytenbach  Artikel 4 van ons beginsels handel oor die instelling, doel en gesag van ’n Afrikanerstaat. Dit lui soos volg:  4.1 Die HNP streef na die vestiging van ’n eie, soewereine staat vir die Afrikaner- ofte wel Boerevolk in ’n eie vaderland onder ‘n...

Die Program van Beginsels van die HNP – Grondwet vir die Boere-Afrikanervolk (5)

by HNP | Apr 29, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels, Uncategorized

Nadat die HNP in artikel 2 van sy beginsels die lewensbeskoulike grondslag van die Party onomwonde verklaar het, word in artikel 3 daartoe oorgegaan om die praktiese toepassing en betekenis daarvan in die volkslewe te beskryf. Dit lui soos volg: 3. Beginsels en...

BESPREKING VAN DIE HNP SE PROGRAM VAN BEGINSELS – 4

by HNP | Apr 10, 2021 | Bespreking van die HNP se Program van Beginsels

Andries Breytenbach Artikel 2 van die Program van Beginsels verklaar op welke grondslag ons volk ontstaan en gebou is, en dit is net natuurlik dat die HNP as volksliggaam dit as lewensbeskoulike grondslag aanvaar. Dit lui soos volg: GRONDSLAG: Die Heilige Skrif, die...
« Older Entries
Next Entries »

Jongste artikels

  • Die Afrikaner 31 Oktober 2025
  • Die Afrikaner 15 Oktober 2025
  • Die Afrikaner 16 Julie 2025
  • Die Afrikaner 12 September 2025
  • Die Afrikaner 26 September 2025
  • Facebook
  • X
  • RSS
Kopiereg 2023 © Herstigte Nasionale Party.