Vanaf die lessenaar van die Hoofsekretaris

Hermanus van der Schyff. uit Die Afrikaner van 8 Julie 2022. As mens na die missie van die HNP kyk, sal mens sien hoe dringend noodsaaklik dit wel is dat dié boodskap van die HNP by ons volk uitkom. Laat ons eerstens kyk wat die missie van die HNP is: Om...

Die Blanke word bedreig

“In ‘n veelrassige samelewing, waar die mag uiteindelik oorgedra sal word aan die getalsterker Bantoe, sal nie slegs die Blankes, maar ook die Kleurlinge en Indiërs onder gaan. Met verloop van tyd sal ook die Bantoe-massas geen voordeel trek nie, want, op grond van...

Vergeet en Vergewe? Onthou!

Uit Die Afrikaner van 24 Junie 2022. Smarte van Konsentrasiekampegepas herdenk op 16 Junie Op 16 Junie het die Britse Lord Roberts ‘n proklamasie uitgereik waarin hy die burgers van dieOranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek gewaarsku het dat, wanneer ook al...

Taalmonument naamsverandering:

HNP kla minister aan by MRK Die voorneme om die Afrikaanse Taalmonument se naam te verander, kom neer op haat-optrede teen die Afrikanervolk. Só sê die voorsitter van die HNP, mnr. Peet Joubert, in die klagte wat hy by die Menseregtekommissie (MRK) gelê het teen die...

Die Afrikaner

Selfvoorsiening vir kos al hoe belangriker: Die oorlog in Oekraïne het weer eens die noodsaaklikheid om selfvoorsienend met voedsel te wees, beklemtoon. Die sogenaamde globalisme het grense oopgemaak, handel bevorder en die wêreld klein gemaak. Die wêreldwye...