Aanslag teen Afrikanerkultuur verhewig

Die aanslag teen die Afrikaner se kultuur en geskiedenis is tot nuwe hoogtepunte opgejaag deur die ANC en EFF op 6 April, wat die herdenking was van die aankoms van Jan van Riebeeck 370 jaar gelede. Beide die EFF en ANC het dit gebruik om selfs van die belaglikste...

“Menseregte” net beperk tot sekeres

Sommiges is meer gelyk as ander: Op 21 Maart is dit 62 jaar gelede dat sowat 7 000 swartes opgeruk het na die Sharpeville polisiekantoor, met alles behalwe vreedsame bedoelings. Soos op die een foto gesien kan word het van die mense in die skare met gebalde vuiste...

het ons oorlog op hande?

Medewerker: Op hierdie oomblik is die gebeure in Oekraïne gehul in die rookwolk wat oorlogspropaganda kenmerk. Om die rol van elkeen van die teëstanders te verstaan, wat elkeen van hulle wil hê, en hoe ver hulle kan gaan, moet ons die oorsprong van wat nou ‘n...

Sosiale media sorg vir ons

Van die Hoofsekretaris se lessenaar: Sekere dinge verander nooit nie. Toe die HNP in 1969 gestig is, hy nie in die vervroegde 1970-verkiesing van die tafel gevee kon word nie, en die gooi van vrot tamaties en eiers na die leiers, hulle net meer vasberade gemaak het om...