Kommentaar: die redakteur

Wat kan ons in 2022 verwag: Aan die einde van ‘n jaar is dit altyd redelik maklik om terug te kyk na wat die jaar gebeur het. Aan die begin van ‘n nuwe jaar is ‘n ander oefening, soos om uit te maak wat in die kristalbal aangaan. Een saak is egter reeds kristalhelder...

Boodskap vir 2022 van die leier van die hnp:

Dit is ʼn ou en mooi tradisie om aan die begin van ʼn nuwe jaar aan ons geliefdes, gemeentes en volk Nuwejaarsboodskappe te rig. Omdat ons toekomsgerig is, weerspieël sulke boodskappe gewoonlik die hoop en verwagting dat die jaar wat voorlê beter of voorspoediger sal...

Wanneer die bestel in duie stort

Mnr A Breytenbach Wyle mnr. Jaap Marais het dikwels voorspel dat die politieke bestel waaronder ons land sedert 1994 gebuk gaan, in duie sal stort. Wanneer dit gebeur, sal dit gepaard gaan met geweld en dan sal daar “nuwe” grense getrek word — langs etniese lyne....

HNP is so anders omdat ander so eenders is:

Mnr Andries Breytenbach “Iemand het oor die HNP geskryf dat die HNP so anders is, omdat die ander so eenders is. Dit onderskei ons van die ander. As ons ophou om die stryd te stry, sal dit verraad wees teenoor dit wat die afgelope halfeeu gebeur het, sal verraad wees...

Komende geleenthede

Komende geleenthede Die ANC-bewind het al meer as ‘n kwart eeu bewys dat hy nie die vermoë hetom enigiets te bestuur nie. Die hele staatsdiens getuig daarvan: daar is byna geen departement wat behoorlik funksioneer nie, behalwe dalk tesourie, maar dié is nodig sodat...

Begin van nasionalisering:

Tydens die Covid tydperk het die ANC gewys tot welke mate hy bereid is om in mense se lewens in te meng. Daardie proses is nog nie verby nie, en dit is duidelik dat sy beheer-eksperiment vir hom so geslaagd was, dat hy daarmee sal voortgaan. Besighede het permanent...