by HNP | Aug 18, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Dit was hierdie week een en twintig jaar gelede dat Suid-Afrika een van sy onbekroonde eerste ministers verloorhet. Op 8 Augustus 2000 moes die land kennis neem van die heengaan van mnr. Jaap Marais. Sy opvolger, wylemnr. Willie Marais, het hom beskryf as die beste...
by HNP | Aug 18, 2021 | Standpunte, Uncategorized
“Elke aansoek vir lisensiëring van ʼn vuurwapen vir beskerming van die aansoeker en sy afhanklikesse lewe en eiendom, moet simpatiek oorweeg word en indien geen redelike diskwalifiserende redesvir die weiering van sodanige aansoek aangetoon kan word nie, moet die...
by HNP | Aug 5, 2021 | Standpunte, Uncategorized
Die Suid-Afrikaanse eenheidstaat misluk en sy hooggeroemde demokrasie is besig om ’n hol simbaal te word met baie geraas maar geen betekenis nie. Dit is die standpunt van die HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, in ’n onderhoud met Die Afrikaner. Die terreur en...
by HNP | Jul 22, 2021 | HNP 50 jaar oud, Publikasies, Standpunte, Uncategorized
‘n Kritiese valuering van die HNP Gedenkalbum Die boek, die HNP Gedenkalbum ‘n Politieke voëlvlug oor vyftig jaar, beslaan 388 bladsye en bevat 26 hoofstukke op glanspapier. Dit is geskryf deur mnr LJ van der Schyff. (Mnr LJ van der Schyff is oorlede op 28...
by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Suid-Afrika beleef tans onluste, geweld en in sekere mate terrorisme, soos wat die land nog nooit tevore beleef het nie. Die swart opstande van Sharpeville in 1960, die opstande in Soweto van 1975 of die onluste van die tagtigerjare in PW Botha se tyd, het die impak...
by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Mnr. Andries Breytenbach Die ANC-bewind beoog om eersdaags die sogenaamde PEPUDA wet in werking te stel. Die afkorting vir dié nuwe onding staan vir Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act. Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het...