by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Die land se openbare uitsaaier is weer lustig besig met propaganda vir die sogenaamde Mandelamaand. 18 Julie sou dit weer Nelson Mandela se verjaardag gewees het as hy nie agt jaar gelede vir hoër of laer diens aangemeld het nie. Nie net in Suid-Afrika nie, maar...
by HNP | Jul 19, 2021 | Standpunte
Zoeloe vernietiging in 1838 Zoeloe vernietiging in 2021 Wat het in 183 jaar verander? Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het ’n ope brief aan die land se staatshoof gestuur na aanleiding van dié se toespraak met “die land se mense” or die geweld wat tans...
by HNP | Jul 6, 2021 | Standpunte
Met die nuwe inperkings wat ingestelis, wil dit voorkom of daar ‘n selfs groter vorm van histerie merkbaaris by media en akademici. Daar is tans wydlopende debatte aan die gang oor veral die kwessie van inentings. Die groot kwessie isof dit inderdaad veilig is,...
by HNP | May 31, 2021 | Standpunte
ANC se sentralisering van Mag: Die ANC-regering poog om beheer te neem van alles in Suid-Afrika. Dit sluit in die groot aantal staatsinstellings soos Eskom, Prasa, SAL, Denel, en ander. Laat ons kyk hoe dié situasie reeds toegepas word: – die SAL is vir...
by HNP | May 28, 2021 | Standpunte
1961 “Meneer die Staatspresident, ek het gesê dat hierdie eenkeer ons nie net ’n formele heildronk op u instel nie, maar op Suid-Afrika en op u, ons Staatspresident, die eerste keer hoof van ons eie staat. Ons doen dit vanaand omdat dit so ’n besondere geleentheid is....
by HNP | May 18, 2021 | Standpunte
Pretoria ook nou bankrot. R9 miljard se belastinggeld is in twee jaar gesteel en die graderingsagentskap Moody’s het die land se hoofstad se kredietgradering afgegradeer van Ba3 na B1, wat beteken dat waar die stad voorheen ’n...