by HNP | Mar 30, 2021 | Standpunte
Waarvoor moet die wêreld voorberei? In die vorige aflewering van Perspektief het Gawie gevra (en gewaag om ‘n antwoord te gee) oor die politieke keuses in Suid-Afrika. Vandag wil Gawie die debat veel wyer vat. Wat is tans aan die gebeur wêreldwyd? Die ganse wêreld,...
by HNP | Mar 30, 2021 | Standpunte
Ekonomiese groei en inflasie oor 100 jaar Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis in perspektief Deur Rudolf Buitendach Suid-Afrika se geskiedenis uit ‘n volksoogpunt kan in drie fases verdeel word: die tydperk na 1900 onder Engelse beheer; na 1910 as die Unie van...
by HNP | Mar 30, 2021 | Standpunte
Hierdie bose bedeling moet vernietig word Deur Andries Breytenbach Die oorgawe van die Witman se politieke mag aan die swart bevolking van Suid-Afrika in 1994 was ʼn triomf vir die vyande van die Afrikanervolk. Wat Somerset, Shepstone en Milner met die...
by HNP | Mar 19, 2021 | Standpunte
Grondroof bly steeds ’n daad van oorlog Artikel uit Die Afrikaner van 26 Februarie 2021. Met die finalisering van Die Afrikaner was daar slegs enkele dae oor vir individue en instansies om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Onteieningswet, wat diefstal van...
by HNP | Mar 18, 2021 | Standpunte
Die Afrikaner-Akkoord van 1994: Enkele opmerkings ʼn Onderwerp wat na meer as ʼn kwarteeu nog telkens opgehaal word, is die Akkoord oor Afrikaner Selfbeskikking — ʼn ooreenkoms wat in 1994 tussen die Vryheidsfront, die ANC en die SA‑regering/Nasionale Party...
by HNP | Mar 18, 2021 | Standpunte
Die betekenis van ras In ‘n artikel wat deur Netwerk24 gepubliseer is, sê prof Jurie van den Heever en Chris Jones dat daar nie iets soos ras bestaan nie. Hulle sê: “Na alles is dit duidelik dat, wat mense betref, daar net een ras op aarde bestaan, en dit is die...