Standpunte
Wie klassifiseer fopnuus?
Met die nuwe inperkings wat ingestelis, wil dit voorkom of daar ‘n selfs groter vorm van histerie merkbaaris by media en akademici. Daar is tans wydlopende debatte aan die gang oor veral die kwessie van inentings. Die groot kwessie isof dit inderdaad veilig is,...
ANC se sentralisering van mag
ANC se sentralisering van Mag: Die ANC-regering poog om beheer te neem van alles in Suid-Afrika. Dit sluit in die groot aantal staatsinstellings soos Eskom, Prasa, SAL, Denel, en ander. Laat ons kyk hoe dié situasie reeds toegepas word: - die SAL is vir baie...
60 jaar van Modelrepublik tot Republiek van skandes
1961 “Meneer die Staatspresident, ek het gesê dat hierdie eenkeer ons nie net ’n formele heildronk op u instel nie, maar op Suid-Afrika en op u, ons Staatspresident, die eerste keer hoof van ons eie staat. Ons doen dit vanaand omdat dit so ’n besondere geleentheid is....
Pretoria ook nou bankrot
Pretoria ook nou bankrot. R9 miljard se belastinggeld is in twee jaar gesteel en die graderingsagentskap Moody’s het die land se hoofstad se kredietgradering afgegradeer van Ba3 na B1, wat beteken dat waar die stad voorheen ’n...
Land van Chaos
Daar is baie meer behoefte aan ‘n noodtoestand om die geweld en anargie in die land hok te slaan, as aan ‘n noodtoestand om mense se lewens in te perk ter wille van ‘n virus wat nog nie eens een persent van die bevolking geraak het nie. Dit was die mening van ‘n...
Stop die terroriste-moorde
Senekal: Stop die terroriste-moorde Die protesaksie op Senekal het ‘n duidelike boodskap aan die ANC-regime oorgedra dat boere in Suid-Afrika dit nie langer sal duld dat die terroriste-oorlog teen Blankes op hulle plase voortgaan nie. Die boodskap is duidelik dat...
Die Afrikaner en selfbehoud
Die Afrikaner en selfbehoud Die manier waarop die politiek in ons land verander as uitvloeisel van die beheermaatreëls teen die korona-virus, bring by elke Afrikaner al meer die besef dat die ANC-regime se politieke agenda daarop uit is om die Witman in Suid-Afrika in...
Vryheid van spraak?
Uit Die Afrikaner van 29 Januarie 2021: Vryheid van spraak? Dit wil voorkom of die vryhede waaraan mense oor eeue gewoond geraak het, of waarvoor hulle geveg het, een vir een weggeneem word. Die uitbreek van die Sjinese griep was ‘n handige middel om eers mense...
Mandela beoordeel deur iemand in die buiteland.
Nelson Mandela Nelson Mandela se verjaardagdatum is 18 Julie 2020 gevier. Nadat mnr FW de Klerk op 2 Februarie 1990 die vrylating van Mandela uit die tronk aangekondig het, is sy beeld internasionaal gebou as die vryheidsvegter ― veral teen die wreedheid van...
HNP se opponente se retoriese vraag.
HNP se opponente se retoriese vraag: Wat het die HNP in 50 jaar bereik? Die vraag oor wat het die HNP dan nou in die 51 jaar van sy bestaan bereik, word steeds krities en aanvalled aan die HNP gevra. Veral in politieke debatte op die sosiale media word dié...