Standpunte

Waarvoor moet die wêreld voorberei?

Waarvoor moet die wêreld voorberei? In die vorige aflewering van Perspektief het Gawie gevra (en gewaag om ‘n antwoord te gee) oor die politieke keuses in Suid-Afrika. Vandag wil Gawie die debat veel wyer vat. Wat is tans aan die gebeur wêreldwyd? Die ganse wêreld,...

Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis in perspektief.

  Ekonomiese groei en inflasie oor 100 jaar Suid-Afrika se ekonomiese geskiedenis in perspektief Deur Rudolf Buitendach   Suid-Afrika se geskiedenis uit ‘n volksoogpunt kan in drie fases verdeel word: die tydperk na 1900 onder Engelse beheer; na 1910 as die Unie van...

Hierdie bose bedeling moet vernietig word.

Hierdie bose bedeling moet vernietig word   Deur Andries Breytenbach   Die oorgawe van die Witman se politieke mag aan die swart bevolking van Suid-Afrika in 1994 was ʼn triomf vir die vyande van die Afrikanervolk. Wat Somerset, Shepstone en Milner met die...

Grondroof bly steeds ’n daad van oorlog.

Grondroof bly steeds ’n daad van oorlog  Artikel uit Die Afrikaner van 26 Februarie 2021.  Met die finalisering van Die Afrikaner was daar slegs enkele dae oor vir individue en instansies om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Onteieningswet, wat diefstal van...

Die Afrikaner-Akkoord van 1994: Enkele opmerkings:

   Die Afrikaner-Akkoord van 1994: Enkele opmerkings   ʼn Onderwerp wat na meer as ʼn kwarteeu nog telkens opgehaal word, is die Akkoord oor Afrikaner Selfbeskikking — ʼn ooreenkoms wat in 1994 tussen die Vryheidsfront, die ANC en die SA‑regering/Nasionale Party...

Die betekenis van ras.

Die betekenis van ras  In ‘n artikel wat deur Netwerk24 gepubliseer is, sê prof Jurie van den Heever en Chris Jones dat daar nie iets soos ras bestaan nie. Hulle sê: “Na alles is dit duidelik dat, wat mense betref, daar net een ras op aarde bestaan, en dit is die...

Wat het die HNP in 50 jaar bereik?

  Wat het die HNP in 50 jaar bereik? Die HNP se opponente hou aan om te vra wat die HNP dan nou in die 51 jaar van sy bestaan bereik het. Veral in politieke debatte op die sosiale media word dié vraag  steeds krities en aanvalled na die kant van die HNP geslinger,...

Die pad na vryheid.

Die pad na vryheid. Sedert die ANC die bewind in 1994 oorgeneem het, is daar al baie gepraat oor vryheid en selfbeskikking. Meer as 26 jaar later is daar weinig vordering te rapporteer. Inteendeel. Die hele Covid-19 fiasko het ons gewys dat ons vryhede nou meer...

Volksvryheid: Ons roeping!

Volksvryheid: Ons roeping! Op 25 Oktober vanjaar was die HNP 51 jaar oud. Nog ‘n mylpaal na verlede jaar se glansryke viering van die HNP se vyftigste verjaardag.    Telkens wanneer nuwe politieke verwikkelinge intree, kyk HNP-lede terug oor die bestaan van die HNP ―...

Raskonflik in gemengde gemeenskappe

  Raskonflik in gemengde gemeenskappe  Die grootskaalse geweld wat aan die einde van Mei in Amerika losgebars het, behoort die wêreld nog ernstiger te bekommer as die Covid-19 pandemie. Die onderliggende sosiale spanning wat teweeggebring word deur rasgemengde...