Standpunte
Stem reg, bly weg! en ….. bou ons vryheid
Stem reg, bly weg! en... bou ons vryheid As daar nou een politieke slagspreuk is wat in mense se geheue bly steek het, is dit die HNP se “Stem reg, bly weg!” As ʼn uitdrukking van afkeer en weerstand téén die skandelike prysgawe van ons volk se vryheid en die...
POLTIEKE KEUSES IN SUID-AFRIKA
Politieke keuses in Suid-Afrika Na 26 jaar van politieke heerskappy deur ‘n volksvreemde en vyandige owerheid, is dit opvallend dat al meer Blankes tot die besef kom dat die sogenaamde demokrasie en reënboognasie nooit kon en nooit kan werk nie. Nadat die...
Hierdie bose bedeling moet vernietig word.
Hierdie bose bedeling moet vernietig word Die oorgawe van die Witman se politieke mag aan die swart bevolking van Suid-Afrika in 1994 was ʼn triomf vir die vyande van die Afrikanervolk. Wat Somerset, Shepstone en Milner met die volle mag van die Britse ryk nie...
Ramaphosa se sosialistiese plan
Ramaphosa se sosialistiese plan. Die ekonomiese plan wat op 21 April deur die ANC-staatspresident aangekondig is, het enorme gebreke. Die opvallende feit is dat die hele strategie in verband met die ramptoestand wat deur die korona-virus veroorsaak is, op ’n tipiese...
HNP Verkiesingsmanifes
Verskillende denkrigtings in SA Verkiesingsmanifes 2019 PRINSIPIËLE REDES WAAROM ONS NIE STEM NIE Die ontstaan en ontwikkeling van die Boere-Afrikanervolk en die Afrikaanse taal was die sentrale gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse geskiedenis van die afgelope drie en...
Die HNP veg vir vryheid
Die HNP veg vir vryheid Die HNP veg vir die herstel van die Afrikanervolk se vryheid in sy vaderlandDie Afrikaner se politieke posisie Die Afrikaner is in 1994 in ‘n posisie van politieke verowering en onderdrukking gedompel. Dit was ’n politieke daad. Om hierdie...
Die HNP en die Partypolitiek
Die hnp en partypolitiek Binne die bedeling wat deur die ANC se kommunistiese alliansie na 1994 tot stand gebring is, het die HNP destyds besluit dat dit aktief in verset teen dié onheilige heer-skappy tree. Die HNP het nie aan die ANC se verkiesings deelgeneem nie....
Die Afrikanervolk se vryheidstryd
Die afrikanervolk se vryheidstryd In 1994 is die Afrikanervolk se vryheid ongrondwetlik en dus onwettig weggegee aan die ANC. Die Afrikaner het ’n banneling in sy eie vaderland geword. Om die Afrikanervolk se vryheid te herstel, is die grootste enkele ideaal wat...
Verskillende denkrigtings in SA
Verskillende denkrigtings in SA Vier denkrigtings in die SA politiek Die sosialisties-marxistiese ideologie; Die liberaal-demokratiese denkrigting; Verset vir minderheidsregte en gemeenskapsregte; Afrikanernasionalisme. In die harwar van die daaglikse politiek word...