Standpunte
Vergeet en Vergewe? Onthou!
Uit Die Afrikaner van 24 Junie 2022. Smarte van Konsentrasiekampegepas herdenk op 16 Junie Op 16 Junie het die Britse Lord Roberts ‘n proklamasie uitgereik waarin hy die burgers van dieOranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek gewaarsku het dat, wanneer ook al...
Skokkende misdaad verdwerg agter Dollargate en Guptas
Uit Die Afrikaner van 10 Junie 2022. Nie die arrestasie van die Guptas of die vervolging van Cyril Ramaphosa vir geldwassery of enige ander klagte, gaan die misdaadprobleem oplos nie. Binne enkele dae is die nuustoneel deur verskillende gebeure oorheers: die skokkende...
Taalmonument naamsverandering:
HNP kla minister aan by MRK Die voorneme om die Afrikaanse Taalmonument se naam te verander, kom neer op haat-optrede teen die Afrikanervolk. Só sê die voorsitter van die HNP, mnr. Peet Joubert, in die klagte wat hy by die Menseregtekommissie (MRK) gelê het teen die...
Die Afrikaner
Selfvoorsiening vir kos al hoe belangriker: Die oorlog in Oekraïne het weer eens die noodsaaklikheid om selfvoorsienend met voedsel te wees, beklemtoon. Die sogenaamde globalisme het grense oopgemaak, handel bevorder en die wêreld klein gemaak. Die wêreldwye...
Aanslag teen Afrikanerkultuur verhewig
Die aanslag teen die Afrikaner se kultuur en geskiedenis is tot nuwe hoogtepunte opgejaag deur die ANC en EFF op 6 April, wat die herdenking was van die aankoms van Jan van Riebeeck 370 jaar gelede. Beide die EFF en ANC het dit gebruik om selfs van die belaglikste...
Vanaf die Hoofsekretaris se lessenaar
Op die voorblad van hierdie uitgawe stel my oorlede ouboet en voormalige hoofsekretaris die feite oor die prestasies van die HNP oor die laaste meer as ’n halfeeu. Dit mag dalk na weinig klink, maar as daar geen HNP was toe John Vorster van dr. Verwoerd se beleid...
“Menseregte” net beperk tot sekeres
Sommiges is meer gelyk as ander: Op 21 Maart is dit 62 jaar gelede dat sowat 7 000 swartes opgeruk het na die Sharpeville polisiekantoor, met alles behalwe vreedsame bedoelings. Soos op die een foto gesien kan word het van die mense in die skare met gebalde vuiste...
het ons oorlog op hande?
Medewerker: Op hierdie oomblik is die gebeure in Oekraïne gehul in die rookwolk wat oorlogspropaganda kenmerk. Om die rol van elkeen van die teëstanders te verstaan, wat elkeen van hulle wil hê, en hoe ver hulle kan gaan, moet ons die oorsprong van wat nou 'n uiterste...
Sosiale media sorg vir ons
Van die Hoofsekretaris se lessenaar: Sekere dinge verander nooit nie. Toe die HNP in 1969 gestig is, hy nie in die vervroegde 1970-verkiesing van die tafel gevee kon word nie, en die gooi van vrot tamaties en eiers na die leiers, hulle net meer vasberade gemaak het om...
Verklaring van die hnp: die leier van die hnp, mnr Andries breytenbach, versoek ramaphosa om die stem uit die anc se landslied te verwyder
Persverklaring van die leier van die HNP om Die Stem uit die ANC se landslied te verwyder: Geagte leser, Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het 'n amptelike versoek gerig aan mnr. Cyril Ramaphosa dat die gedeeltes van "Die Stem" uit die landslied...