Standpunte
“Geen mediese hulp vir ongeëntes”
Linkse Amerikaanse aanbieder plaas ’n saadjie: Die kwessie van inentings vir Covid-19 is besig om ‘n vuurwarm debat te word, met onderliggende dreigemente dat daar ‘n Covid-paspoort uitgereik kan word aan mense wat geënt is, wat hulle voordele gee en dat ongeënte...
Sneltrein na die afgrond:
SA staat misluk daagliks al hoe meer. Die Suid-Afrikaanse staat is besig om sienderoë te misluk en die groot rede daarvoor is die ANC-bewind se beleid van swart bevoordeling, eiebelang, selfverryking en laaste maar nie die minste nie patetiese leierskap van heel bo...
Om reg te wees is om ’n mag te wees:
Dit was hierdie week een en twintig jaar gelede dat Suid-Afrika een van sy onbekroonde eerste ministers verloorhet. Op 8 Augustus 2000 moes die land kennis neem van die heengaan van mnr. Jaap Marais. Sy opvolger, wylemnr. Willie Marais, het hom beskryf as die beste...
HNP lewer kommentaar op konsep ontwapeningswet:
“Elke aansoek vir lisensiëring van ʼn vuurwapen vir beskerming van die aansoeker en sy afhanklikesse lewe en eiendom, moet simpatiek oorweeg word en indien geen redelike diskwalifiserende redesvir die weiering van sodanige aansoek aangetoon kan word nie, moet die...
Die stelsel misluk, beplan nuut.
Die Suid-Afrikaanse eenheidstaat misluk en sy hooggeroemde demokrasie is besig om ’n hol simbaal te word met baie geraas maar geen betekenis nie. Dit is die standpunt van die HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, in ’n onderhoud met Die Afrikaner. Die terreur en...
Kritiese valuering van Die HNP Gedenkalbum – ’n Politieke voëlvlug oor vyftig jaar.
‘n Kritiese valuering van die HNP Gedenkalbum Die boek, die HNP Gedenkalbum 'n Politieke voëlvlug oor vyftig jaar, beslaan 388 bladsye en bevat 26 hoofstukke op glanspapier. Dit is geskryf deur mnr LJ van der Schyff. (Mnr LJ van der Schyff is oorlede op 28 Desember...
Fokus op die onluste
Suid-Afrika beleef tans onluste, geweld en in sekere mate terrorisme, soos wat die land nog nooit tevore beleef het nie. Die swart opstande van Sharpeville in 1960, die opstande in Soweto van 1975 of die onluste van die tagtigerjare in PW Botha se tyd, het die impak...
Weersin teen PEPUDA-wet: skrap in sy geheel.
Mnr. Andries Breytenbach Die ANC-bewind beoog om eersdaags die sogenaamde PEPUDA wet in werking te stel. Die afkorting vir dié nuwe onding staan vir Promotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act. Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het...
Terroristemaand – Redakteur van Die Afrikaner
Die land se openbare uitsaaier is weer lustig besig met propaganda vir die sogenaamde Mandelamaand. 18 Julie sou dit weer Nelson Mandela se verjaardag gewees het as hy nie agt jaar gelede vir hoër of laer diens aangemeld het nie. Nie net in Suid-Afrika nie, maar...
Erken verskeidenheid vir vrede: HNP-leier rig ope brief aan Ramaphosa
Zoeloe vernietiging in 1838 Zoeloe vernietiging in 2021 Wat het in 183 jaar verander? Die leier van die HNP, mnr. Andries Breytenbach, het ’n ope brief aan die land se staatshoof gestuur na aanleiding van dié se toespraak met “die land se mense” or die geweld wat tans...